Micron Technology
- Micron is een van die wêreld se voorste verskaffers van gevorderde halfgeleier oplossings. Micron se DRAM- en Flash-komponente word gebruik in vandag se mees gevorderde rekenaar-, netwerk- en kommunikasieprodukte, insluitende rekenaars, werkstasies, bedieners, selfone, draadlose toestelle, digitale kameras en speelstelsels.